webinar register page

Webinar banner
Ontdek SA se Skool in die Wolk – Ouer V&A
Gesels met die Teneo span en leer meer van hoe Teneoskool (Grd. 4 – 12) werk. Jy sal meer te hore kom oor wat ons aanbied en sien waartoe ons ongelooflike Leerderbestuurstelsel in staat is. Plus, jy kan enige vrae stel wat jy dalk het.

Ons sien uit daarna om jou te ontmoet!

Feb 23, 2021 05:00 PM in Johannesburg

Webinar is over, you cannot register now. If you have any questions, please contact Webinar host: Teneo School.