webinar register page

Webinar banner
Ontdek Teneo-aanlynskool - Gr. R - 12 - Ouer Q & A
Ontmoet die Teneo-span en vind meer uit oor Teneo se drie-opsie-skoolaanbieding vir Graad R - 12 (CAPS / IEB / British International). Ons voorsien vanaf die aanvangstudies tot die Suid-Afrikaanse Matriek, asook die Britse Internasionale A-vlakke. Al drie die skool-aanbiedinge wat deur Teneo verskaf word, is geregistreerde leerinstellings wat gehalte-aanlynonderrig, deur die digitale medium, verskaf.

Jan 19, 2022 10:00 AM in Harare, Pretoria

* Required information
Loading